Pryes



  Prys per nag in R - Minimum 3 nagte
 
Tariewe sluit in: huur van die BlueHouse, oord administrasie koste, voorraadopname, basiese kombuis en badkamer produkte, elektrisiteit, water, wifi internet, BTW. Met vertrek is daar ‘n verpligte skoonmaakkoste van R 3000. Indien vereis, kan 'n daaglikse skoonmaakdiens ( R 400) tydens u verblyf bespreek word.'n Aftrekking van R 300 per persoon en nag geld vir minder as 6 mense, met 'n min. prys van 4 mense.

 Die gholfkarretjie van die BlueHouse kan addisioneel teen R 550 per dag bespreek word.

 
Betalingsvoorwaardes:
Lae - en middel seisoen: 50% deposito 14 dae voor aankoms, balans betaalbaar 7 dae voor aankoms.
Hoë seisoen: 50% deposito na bevestiging van bespreking, balans betaalbaar 7 dae voor aankoms.
'n Deposito op breekbare goedere van R4000 moet 7 dae voor aankoms betaal word. Ons aanvaar elektroniese oorplasings in ZAR, EUR, GBP en USD asook Mastercard en VISA kredietkaart betalings.

The BlueHouse Rental Terms & Conditions:



The BlueHouse WiFi Terms & Conditions:


The Pinnacle Point Homeowner Association rules (PPHOA)

 
 
The BlueHouse
Pinnacle Point Beach & Golf Resort
Eastwood Drive 75, 6500 Mossel Bay
South Africa
 
© 2024 • All rights reserved • webpage by